Tuisblad
Kontak ons
Meer oor ons
Lesse
Minikursus Reeks
Wiskunde
Minikursus 1
1. Getallestelsel Inleiding
In hierdie eerste les van die Minikursus gaan ons kyk na die inhoud van die kursus en ons gaan sommer wegskop met Reële & Nie-reële Getalle.
Getallestelsel Inleiding
2. Rasionale & Irrasionale Getalle
Ons leer verder oor die getallestelsel en in hierdie les gaan ons kyk hoe daar tussen Rasionale en Irrasionale getalle onderskei word.
Rasionale & Irrasionale Getalle
3. Heelgetalle & Breuke
Hierdie les dek Heelgetalle en Breuke, asook al die soorte getalle wat daaronder val, soos Telgetalle, Natuurlike Getalle, Priemgetalle, Saamgestelde Getalle, Ewe en Onewe Getalle en Vierkants- en Derdemagsgetalle.
Heelgetalle & Breuke
4. Oneindige, Repeterende en Nie-repeterende Desimale
Ons leer in hierdie les van Oneindige, Nie-repeterende Desimale en ook van Oneindige, Repeterende Desimale. Daarna gaan ons kyk hoe jy die laasgenoemde na 'n breuk kan herlei.
Oneindige, Repeterende en Nie-repeterende Desimale
5. Wortelvorme & Wortelgetalwette
Hierdie les handel oor Wortelvorme en die wiskundige wette wat gebruik word om met wortelvorme te kan werk.
Wortelvorme & Wortelgetalwette
6. Priemgetalle
In hierdie laaste les van die Minikursus kyk ons na Priemgetalle en ons leer jou hoekom hulle belangrik is en hoe om hulle uit te ken.
Priemgetalle