Verander jou voorkeure...

Maar eers, wat is 'cookies'?

'Cookies' is in eenvoudige terme 'n klein inligtingspakkie wat op jou toestel gestoor word. Elke keer as jy ons webtuiste besoek, kyk ons sisteem of daardie 'cookie' gestoor is op jou toestel en as dit is, kyk ons watse inligting is daarin bv. jou voorkeure oor ander opsionele 'cookies'. As ons weet wat jy verkies, hoef ons jou nie weer daarmee te pla nie. Sommige webblaaie gebruik 'cookies' om jou oor die hele internet te volg om vir jou meer relevante advertensies, ens. te gee, maar AfriCamb het slegs die 'cookies' wat hieronder genoem word...

Voorkeure 'Cookie'

Hierdie is die 'cookie' wat ons stoor om te weet of jy wel die ander 'cookies' aanvaar wat ons gebruik. Daarom kan hierdie 'cookie' ongelukkig nie afgeskakel word nie. Alhoewel jy nie hierdie 'cookie' kan deaktiveer nie, kan dit nie gebruik word om jou aktiviteit op AfriCamb te analiseer en te stoor nie.

'Google Analytics Cookie'

Hierdie 'cookie' word gebruik om aktiviteit te analiseer. Dit word gebruik om vir ons 'n uiteensetting van ons kliëntebasis te gee. Inligting soos hoe ons kliënte met ons webtuiste interaksie het, die hoeveelheid besoekers ons webtuiste kry in 'n gegewe tyd, asook waarvaandaan ons besoekers na ons webwerf herlei word (bv. 'Google Search', Facebook, ens.).

'Convertful Cookie'

Ons gebruik Convertful.com om 'pop-up`s' te maak. Hierdie 'cookie' word gebruik om te analiseer hoe effektief die 'pop-up`s' is wat aktief is op ons webtuiste. Om meer uit te vind oor Convertful.com 'cookies', besoek asseblief https://convertful.com/legal/cookies/.