Teken In
Gratis Videos

Verstaan in JOU taal!

Wat is AfriCamb?

AfriCamb is Cambridge IGCSE Homescooling in Afrikaans! Ons weet hoe frustrerend dit kan wees om nuwe dinge in 'n ander taal te leer en daarom wil ons jou help. AfriCamb het volledige videolesse in Afrikaans wat jou alles leer wat jy moet weet en boonop berei ons jou nog voor om vrae in Engels te beantwoord! Dit is die hupstoot wat jy nodig het om op 'n internasionale vlak te presteer.


Wat kry EK daaruit?


Hoe begin ek?

1. Kies ‘n AfriCamb vakpakket hieronder

2. Betaal maandeliks met jou (Visa) of (Mastercard). Geen kontrakte wat jou bind nie!

3. Kyk, luister en verstaan in jou taal!


Sien aantal beskikbare videolesse per vak.

Vakke

Teen Slegs R105.00 p/m

100 Lesse

IGCSE Wiskunde

Mathematics 0580
29 Lesse

IGCSE Fisika

Physics 0625

Pakkette

IGCSE Wiskunde & IGCSE Fisika

Mathematics 0580 + Physics 0625

R210.00 p/m

Jy hoef NOOIT te SUKKEL om jou AfriCamb subskripsie te kanselleer nie!
*Terme van Gebruik
Elke AfriCamb les het 'n PDF dokument propvol Notas & Oefeninge!

Beskikbare aantal videolesse:

Wiskunde:


100

Chemie:


Binnekort Beskikbaar!

Fisika:


29

Biologie:


Onder Konstruksie

Rekeningkunde:


Onder Konstruksie

Besigheids
Studies:


Onder Konstruksie

Ekonomie:


Onder Konstruksie